Bou 'n Blok 007 handel oor opvoedkundige hulpmiddels wat onderwysers kan gebruik om leer in die klaskamer te bevorder (LOOM) d.m.v e-leer en in die geval met 'n blokkiesraaisel saam met 'n les wat die asseseringstandaard,asook die leeruitkomste insluit. Die naam "Bou 'n Blok 007" verwys ook na die fondasie wat die onderwysers vir die kinders bou deur hulle voor te berei vir die toekoms. Hierdie Blog is spesifiek vir graad sewes en die vak Afrikaans.
No comments:
Post a Comment